Vlakte Bonsmarastudiegroep laat telers Noorde toe kyk
Die Vlakte Bonsmarastudiegroep bestaan uit ’n stuk of 18 lede, waarvan nege stoettelers is. Van die begin af het die groep ten doel gehad om ernstige kommersiële telers saam te snoer en daarna saam te groei en genetiese vooruitgang na te streef, om oor tyd meerderwaardige Bonsmaragenetika aan die bedryf beskikbaar te stel. Aanvanklik,