Telers

Die erns en passie waarmee die onderskeie stoeterye teel word weerspieel in die gereelde navrae na teelmateriaal en goeie ondersteuning deur kopers op ons jaarlikse bulveiling.Voorts is die telers voortdurend in die mark vir die aankoop van meerderwaardige teelmateriaal van rigtinggewende stoeterye soos oa. die van Arthur de Villiers; die Ralfe familie; Fourie Scheepers; John Lichti en Syferfontein Bonsmaras– om maar enkeles te noem. Toekomstige teelbulle word uiters streng geselekteer en deurloop n groeitoets (Fase D) toetsprogram ten einde net die beste diere aan die mark beskikbaar te stel.

Uiteraard bly die norm om net teeldiere te keur wat n bydra tot kommersiele en stoettelers se kuddes te kan lewer. Uitskotdiere word sonder skroom geslag en daar bestaan nie n term soos n “grensgeval” bul nie.

Hierdie filosofie word gerugsteun deur die feit dat slegs ongeveer 70 bulle per jaar uit n totale teelgroep van ongeveer 2000 stoetdiere aan die mark beskikbaar gestel word. Voorts poog stoettelers om groepinteling te beperk deur sover moontlik verskillende teellyne in die onderskeie teelprogramme te volg ten einde n diverse bron van genetika aan kopers daar te stel.

Telers

Die erns en passie waarmee die onderskeie stoeterye teel word weerspieel in die gereelde navrae na teelmateriaal en goeie ondersteuning deur kopers op ons jaarlikse bulveiling.Voorts is die telers voortdurend in die mark vir die aankoop van meerderwaardige teelmateriaal van rigtinggewende stoeterye soos oa. die van Arthur de Villiers; die Ralfe familie; Fourie Scheepers; John Lichti en Syferfontein Bonsmaras– om maar enkeles te noem. Toekomstige teelbulle word uiters streng geselekteer en deurloop n groeitoets(Fase D) toetsprogram ten einde net die beste diere aan die mark beskikbaar te stel.

Uiteraard bly die norm om net teeldiere te keur wat n bydra tot kommersiele en stoettelers se kuddes te kan lewer. Uitskotdiere word sonder skroom geslag en daar bestaan nie n term soos n “grensgeval” bul nie.

Hierdie filosofie word gerugsteun deur die feit dat slegs ongeveer 70 bulle per jaar uit n totale teelgroep van ongeveer 1400 stoetdiere aan die mark beskikbaar gestel word. Voorts poog stoettelers om groepinteling te beperk deur sover moontlik verskillende teellyne in die onderskeie teelprogramme te volg ten einde n diverse bron van genetika aan kopers daar te stel.

Kameeldoring Bonsmara Stoet

Andries Kruger

082 339 5633

KDT Bonsmaras

Kobus du Toit

082 414 1412

Leon Riekert en Seuns Bonsmara Stoetery

Leon Riekert

066 542 7979

Tian Kruger Boerdery

Tian Kruger

082 524 8343 / 082 927 2471

Aldigo Bonsmaras

Jean Gouws

082 789 1489

Frits Kroon Bonsmaras

Frits Kroon

082 884 1600

Thaba Kwena

Wicus & Henk Pretorius

082 696 1000 / 071 896 9800

Bosland Boerdery

Johan Boshoff

082 377 0290

AAG Boerdery

Albert Blignaut

082 563 4677

Ylboomvlakte Boerdery

Albert Pienaar

082 979 9135

Retnev Boerdery

Anton Venter

082 463 0868

Renosterfontein Boerdery

Bertus Moolman

082 777 0297

Floris Springbokvlakte Boerdery

Floris Booysen Jnr

064 757 2263

Morgan Trading

George Barnard

082 322 7471

Harcor Boerdery

Hardus de Beer

082 388 1215

Moorddrift Bonsmara

Ken Smit

082 920 1741

Limpopo Grain

Floris Booysen

082 578 1687

Elandskerk

Wim Joubert

082 560 1211