Landbou Weekliks Vlakte Bonsmara Promo Video – 2021
22 Oktober 2021 12de Vlakte Bonsmara Bul Veiling
Die Vlakte Bonsmarastudiegroep bestaan uit ’n stuk of 18 lede, waarvan nege stoettelers is. Van die begin af het die groep ten doel gehad om ernstige kommersiële telers saam te snoer en daarna saam te groei en genetiese vooruitgang na te streef, om oor tyd meerderwaardige Bonsmaragenetika aan die bedryf beskikbaar te stel. Aanvanklik,
Vlakte Bonsmara Logo
29 Mei 2020 14de Vlakte Bonsmara Produksie Veiling
23 Oktober 2020 11de Vlakte Bonsmara Bul Veiling