Vlakte Bonsmara – 20 Oktober 2023 (14de Bulveling)
6 Mei 2022 16de Produksie Veiling
Bonsmara-telers se trots in die ras is een van die eienskappe wat die ras se gewildheid oor die afgelope paar jaar laat toeneem het. Dié ras van prof Jan Bonsma is deur 85 jaar selektief geteel om perfek in te pas in die soms wrede Suid-Afrikaanse toestande. Die Vlakte Bonsmarastudiegroep bestaan uit ’n stuk